Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intelligente monitering en outonome beheer van ingenieursstelsels, toestelle en prosesse
Begin: 13/09/2023, 12:30
Einde: 13/09/2023, 14:00
Kontak:Diana Cochrane-Van Eeden -
Plek: MS Teams

​Die Fakulteit Ingenieurswese bied 'n virtuele​​ ​​​mini-simposium aan op Woensdag,​ 13 September van 12:30 - 14:00 met sprekers van verskeie Ingenieursdepartemente​.​ Neem asseblief kennis dat die praatjies gefokus en van 'n tegniese aard gaan wees en gerig is op ingenieurs en ingenieursstudente. ​

Die sprekers is:​

  • Dr Callen Fisher en Dr Willem Jordaan van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese.
  • Dr Karel Kruger van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese.
  • Prof Tobi Louw van die Departement Chemiese Ingenieurswese.

RSVP teen Dinsdag, 12 September deur hierdie vorm​​ in te vul.

Vir meer inligting, kontak asseblief Diana Cochrane-Van Eeden by dianacochrane@sun.ac.za.​​