Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Derde Internasionale Werkswinkel oor Transnasionale Misdaad in Afrika
Begin: 22/03/2023, 09:00
Einde: 22/03/2023, 09:00
Kontak:Francois Vrey - +2782593422
Plek: Stellenbosch

Die vennootskap tussen DTRA (ICP) en SIGLA (Stell Univ) het sedert 2016 die vorm van 'n reeks werkswinkels aangeneem. Hierdie jaar fokus die derde werkswinkel op kuberveiligheid in Afrika met ongeveer 55 afgevaardigdes uit Afrikalande wat deelneem. Hierdie is 'n in-persson werkswinkel en slegs op uitnodiging weens die fokus op Afrikalande. Navrae: Prof F. Vreÿ fvrey@sun.ac.za​ (0825934225)