Maak seker jy behaal sukses: Hoe om beheer te neem van die hede en die meeste uit jou studie te haal
Praktiese wenke oor volharding, tydbestuur, studievaardighede, stresbestuur, en 'n makliker oorgang van die hoërskool na universiteit.
Aanbieder: Angelique Dreyer
Kenners: Mari O'Reilly en dr Elmien Sinclair