Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
GBV: hoe dit die lewens van mense met gestremdhede beïnvloed
Begin: 03/12/2021, 13:00
Einde: 03/12/2021, 13:00
Kontak:Dr Jill Ryan -
Plek: Microsoft Teams

​GBV: hoe dit die lewens van mense met gestremdhede beïnvloed

Dr Jill Ryan, Koördineerder: Teen Gendergeweld by die Eenheid vir Gelykwaardigheid, sal in gesprek wees met Openbare Gesondheidspesialis, Dr Ingrid van der Heijden. Hulle sal geslagsgebaseerde geweld (GBV) en hoe dit persone met gestremdhede raak, asook stigma en bondgenootskap bespreek. Sluit asseblief by ons aan vir 'n robuuste en insiggewende gesprek.

Datum: 3 Desember 2021
Tyd: 13:00 - 14:00
Platform: Microsoft Teams
Om vir die aanlyn gesprek te registreer, klik hier​.

Vir meer inligting, kontak dr Jill Ryan by jillryan@sun.ac.za.