Kontak:Team Inaugural Lectures
-
Plek: Bellville Park campus & online / Bellvillepark-kampus & aanlyn
U word vriendelik uitgenooi na die professorale intreerede van prof Brian Ganson van die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool (USB) op Dinsdag, 9 November 2021 in hibriede formaat om 17:30. Die onderwerp van sy lesing is: Is it a "private" sector? The impact of business actors on social conflict and cohesion
Beperkte plek is beskikbaar weens COVID-19-regulasies.
- Om die intreerede aanlyn by te woon, kliek op hierdie skakel op YouTube.
- Indien u dit in lewende lywe wil bywoon, stuur asb. 'n e-pos aan rsvp@sun.ac.za.