Kontak:Lindsay-Michelle Meyer
- 021 938 9873
Plek: Worcester campus / Worcester-kampus
Die tiende jaarlikse landelike navorsingsdag wat deur die Ukwanda-sentrum vir Landelike Gesondheid aangebied word, vind op Donderdag, 13 Mei 2021 op die Worcester-kampus plaas.
Die sluitingsdatum vir abstrakte is Maandag, 6 April 2021.
Die sluitingsdatum vir registrasie is Maandag, 10 Mei 2021.