Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vind jou droomwerk met LinkedIn
Begin: 14/10/2019, 18:00
Einde: 14/10/2019, 19:00
Kontak:Thobeka Msi - (021) 808 2557
Plek: Arts and Social Sciences (BA) Building, Room 230

​Wil jy weet hoe om LinkedIn te benut om loopbaangeleenthede te vind? Sluit aan by die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste se gesprek met Chris Burgess van die LinkedIn-hoofkantoor in Dublin, Ierland.

Datum: Maandag 14 Oktober 2019
Tyd: 18:00 - 19:00
Plek: Lettere en Sosiale Wetenskappe (BA), Kamer 230
Koste: Gratis

Registreer jou profiel op MatiesCareers vir toegang tot hierdie wonderlike geleentheid – en nog vele meer!

Kontak Thobeka Msi (stm@sun.ac.za) of (021) 808 2557 vir meer inligting.

Aan jou gebring deur die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling.