Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Loslitdag middagete
Begin: 06/09/2019, 12:00
Einde: 06/09/2019, 14:00
Kontak:Ms Grizelda Adams - 021 808 9460
Plek: VV Hall, Neelsie Student Centre, Stellenbosch University

​Ons nooi u hartlik uit na die 25ste-verjaarsdag Loslitdag middagete met die tema 'time to shine with persons with disabilities'. Die koste vir toegang is slegs u Loslitdagplakker wat u kan koop by die volgende punte:

  • SR Kantoor (Vrydag: 10h00 - 12h00)
  • Menslike Hulpbronne Ontvangs, Admin C (Daagliks: 08h00 - 16h00)
  • Eenheid vir Gestremdhede (Daagliks: 08h00 - 16h00)​

Stuur asseblief u RSVP aan grizeldaa@sun.ac.za

Sien u daar!