Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Spitsberaad vir sosiale geregtigheid en internasionale konferensie
Begin: 29/08/2019, 08:00
Einde: 31/08/2019, 17:00
Kontak: - 021 808 3186
Plek: Hazendal Wine Estate, Bottelary Rd, Stellenbosch

​Die benutting van die doelwitte vir volhoubare ontwikkeling (SDG's) en die wêreldwye menseregte Agenda om maatskaplike geregtigheid te bevorder.

Voltooi hierdie vorm om te registreer.

Infographic_Final.png