Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Womxn's Month Poësie-geleentheid
Begin: 14/08/2019, 18:00
Einde: 14/08/2019, 20:00
Kontak:Ms Babalwa Gusha -
Plek: SU Museum

​Die US Transformasiekantoor in samewerking met die Lokxion Stigting bied 'n Womxn's Month poësie-geleentheid aan met plaaslike digters uit Kayamandi, Cloetesville, Idasvallei en omstreke. Verversings word na die geleentheid bedien. Digters sluit in: Sinazo Peter, Genevieve Zongolo, Hlengiwe Mbanjwa. Sluit gerus by ons aan!