Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, en hoe en deur wie dié kode hanteer word. Op dié manier kan ons in elke geval die korrekte prosedure volg en almal billik behandel. Klik hier vir jou sakpasgids wat sê wat jy van die kode kan verwag.