Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Verlengde Graadprogramme

​Registrasie:

Studente wat 'n Verlengde Graadprogram volg, registreer in fakulteitsverband op Vrydag 26 Januarie. (Raadpleeg asseblief die kennisgewings oor registrasie wat die Registrateur van die Universiteit afsonderlik aan jou sal stuur.​)

Vir navrae SLEGS oor die Verlengde Graadprogramme, kontak ​asseblief:  Dr Alwyn Louw, ajnlouw@sun.ac.za, tel 021 938 9389.