VIRTUELE FAKULTEIT-GEBASEERDE PLEGTIGHEDE
Virtuele fakulteitsgebaseerde seremonies sal vir die res van die graduandi en kategorieë gehou word. Hierdie gegradueerdes sal hul kwalifikasies in absentia ontvang. Die skakels van die virtuele fakulteitseremonies sal op die volgende tye vrygestel word: