Elke student se verantwoordelikheid
Dit is elke student se verantwoordelikheid om kennis te neem van die vereistes vir
Assessering en promoverings. Verwys na bladsy 34 in die
Jaarboek 2025, Deel 1 (Algemene Reëls) vir omvattende inligting.
Daarmee saam, omskryf die Universiteit Stellenbosch se
Assesseringsbeleid die verantwoordelikhede van die verskillende rolspelers betrokke by assesserings, onder meer fakulteite, programkoördineerders en die Akadmiese Belangeraad. Studente moet in die besonder kennis neem van hul verantwoordelikhede: