Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Subkomitee B

​Nuut aangestelde voltydse permanente personeel van die Fakulteite Natuurwetenskappe, AgriWetenskappe en Ingenieurswese kan ter enige tyd in hul eerste jaar (12 maande) van aanstelling aansoek doen. Die toekenningsbedrag word bepaal deur die kwaliteit van die aansoek, asook die aansoeker se navorsingsrekord. Die toekenningsperiode is vir een jaar​.

​Relevante dokument
​2025 Sluitingsdatums
  • 9 Junie 2025
  • 15 September 2025