pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​​

As 'n voornemende nagraadse diploma, en meestersgraadkandidaat, word 'n maksimum van twee programme op aansoek toegelaat. As 'n voornemende doktorale kandidaat word 'n maksimum van een doktorale program op aansoek toegelaat. Maak asseblief seker dat jy aan die minimum toelatingsvereistes vir al jou programme van belang voldoen.​

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMaanbod

​Klik op die hiperskakels  in die tabel hieronder om na die programinligting te kyk.​

Let wel: Waar dit moontlik is, sal aansoeke wat  ​die betrokke program se sluitingsdatum vir die inname van Januarie 2026 afgehandel word, vir die inname van Julie 2026 oorweeg word​.​


SLUITINGSDATUMS

Januarie 2026-​INname:

 Internasionaal      Suid-Afrika

​​​​Program
 Sluitingsdatum
​ Sluitingsdatum

LLB Program 3-jaar 

​Die driejarige LLB-program​ (as tweede graad)​ ​              31 Julie 2025                         31 Julie 2025

​NAGRAADSE diplomaprogramme

NGDip (Belasting)
Slegs elke tweede jaar aangebied​
   Nie aangebied vir 2026-inname nie
​​NGDip (Intellektuele Goederereg)
  ​30 Okt 2025          
​ 30 Okt 2025        
NGDip (Staatsverkrygingsreg en-Regulering)
  30 Sep 2025 ​          
​​​ 30 Sep 2025 ​  ​​ ​          ​

maGISTERprogrammE

​​​​LLM Gestruktureerde-opsies
​Algemeen
​​30 Sep 2025
​31 Okt 2025
Alternatiewe Geskilbeslegting
​​30 Sep 2025
​31 Okt 2025
​Arbeidsreg
30 Sep 2025
​31 Okt 2025
​Internasionale Handelsreg
​​30 Sep 2025
​​31 Okt 2025
​Intellektuele Goederereg
​​30 Sep 2025
​31 Okt 2025
​Straatsverkrygingsreg
(professionele LLM-program)​

​30 Sep 2025
​30 Sep 2025
​​​​LLM Navorsingsopsie​​
​​Handelsreg
​​​30 Okt 2025
​30 Okt 2025
Privaatreg
​30 O​kt 2025
​30 Okt 2025
Publiekreg
​30 O​kt 2025
​​​30 Okt 2025

DOKTORALEprogramme (LLD)



​​Handelsreg
30 Okt 2025
30 Okt 2025​
Privaatreg
30 Okt 2025
30 Okt 2025
Publiekreg
30 Okt 2025
30 Okt 2025

JULie 2025-INname​:​

 Internasionaal      Suid-Afrika

​​​​Program
 Sluitingsdatum
​ Sluitingsdatum

MAGISTERPROGRAMME

​​​​​​​​LLM Gestruktureerde-opsies
​Algemeen
​31 Mrt 2026
​31 Mrt 2026
Alternatiewe Geskilbeslegting
​31 Mrt 2026
​31 Mrt 2026
​Arbeidsreg
​31 Mrt 2026
​31 Mrt 2026
​Internasionale Handelsreg
​31 Mrt 2026
​31 Mrt 2026
​Intellektuele Goederereg
​31 Mt 2026
​31 Mrt 2026






Aansoekproses