PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS
As 'n voornemende nagraadse diploma, en meestersgraadkandidaat, word 'n maksimum van twee programme op aansoek toegelaat. As 'n voornemende doktorale kandidaat word 'n maksimum van een doktorale program op aansoek toegelaat. Maak asseblief seker dat jy aan die minimum toelatingsvereistes vir al jou programme van belang voldoen.
Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide
aansoekvorm en ál jou stawende dokumente voor voor die sluitingsdatum van die program indien.
Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik
hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente.
PROGRAMAANBOD
As jy op die
hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.
SLUITINGSDATUMS
Internasionaal
Suid- Afrika