pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.​

Gemengdeleerprogramme wat op ons telematiese platform aangebied word, word met ’n asterisk (*) aangedui​.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika

​​​​Program
​Departe​ment
​Sluitingsda​tum
​​​​Sluitingsdatum​

NAGRAADSE DIPLOMAprogramme

NGDip (Hoër Onderwys in Onderrig en Leer)​
Kurrikulumstudie​
​30 Sep 2025

​30 Sep 2025

HonneursPROGRAMME

HonsBEd (Grondslagfase-onderwys)​*
Kurrikulumstudie​
​31 Jul 2025
​31 Aug 2025
​HonsBEd (Kurrikulumondersoek)* Kurrikulumstudie​
31 Aug 2025
​30 Sept 2025
​HonsBEd (Opvoedkundige Ondersteuning)*
Opvoedkundige Sielkunde
​30 Jun 2025
​31 Jul 2025
HonsBEd (Opvoedkundige Ontwikkeling en Demokrasie)*
Opvoedingsbeleidstudie ​31 Sep 2025

30 Sept​​ 2025
HonsBEd (Taalonderwys)​*​
Kurrikulumstudie​
​31 Aug 2025
30 Sept 2025

MAGISTERPROGRAMME

​​​​ ​​Magister in die Opvoedkunde (​M​Ed)
​MEd (Kurrikulumstudie)
     Gestr​uktureerde-opsie
     Navorsingsopsie
Kurrikulumstudie​

30 Sept 2025 ​                30 Sept 2025

MEd (Opvoedings-
beleidstudie)
     Gestr​uktureerde-opsie
     Navorsingsopsie
​​Opvoedingsbeleidstudie
​​

30 Sept 2025
 

30 Sept 2025
​MEd (Opvoedkundige Ondersteuning)
     Navorsingsopsie
     Gestruktureerde-opsie


Opvoedkundige Sielkunde


30 Jun 2025                  30 Jun​ 2025
Nie aangebed vir 2026-inname nie
​MEd (Opvoedkundige Sielkunde​) Opvoedkundige Sielkunde ​30 Jun 2025 ​30 Jun 2025
​​ ​​​​Magister in die Wysbegeerte (M​Phil)
MPhil (Hoër Onderwys Studies) 
​​Kurrikulumstudie​
​30 Sept 2025
​30 Sept 2025
MPhil (Lewenslange Leer)
Kurrikulumstudie​
​30 Sept 2025
​30 Sept 2025
​MPhil (Navorsing)​
Kurrikulumstudie​
​​Kontak die departement direk

DOKTORALEPROGRAMME​

PhD (Filosofie van die Opvoeding) Opvoedingsbeleidstudie
31 Jan 2026​31 Jan 2026

PhD (Historiese Opvoedkunde)Kurrikulumstudie​
31 Jan 2026
31 Jan​ 2026
​PhD (Hoër Onderwys)
Kurrikulumstudie​
31 Jan 2026
31 Jan 2026
PhD (Kurrikulumstudie)Kurrikulumstudie​
31 Jan 2026
31 Jan 2026
PhD (Omgewingsopvoeding)
Kurrikulumstudie​
31 Jan 2026
31 Jan 2026
PhD (Onderwys en Opleiding vir Lewenslange Leer) Kurrikulumstudie​
31 Jan 2026​​
31 Jan 2026
​PhD (Onderwysbestuur)
Opvoedingsbeleidstudie
31 Jan 2026​​
31 Jan 2026
PhD (Opvoedingsbeleidstudie)​
Opvoedingsbeleidstudie
31 Jan 2026
31 Jan 2026
PhD (Opvoedkundige Ondersteuning) Opvoedkundige Sielkunde
​30 Nov 2025
​30 Nov 2025
​PhD (Opvoedkundige Sielkunde)​
Opvoedkundige Sielkunde
​30 Nov 2025
​30 Nov 2025
PhD (Taalopvoeding)
Kurrikulumstudie​
31 Jan 2026
31 Jan 2026
PhD (Vergelykende Opvoedkunde)​​
Opvoedingsbeleidstudie
31 Jan 2026
31 Jan 2026​​


Aansoekproses