SKOOL VIR REKENINGKUNDE
ONDERWYS EN OPLEIDING VIR OUDITSPESIALISTE
Die twee jaar lange program MCom (Rekenaarouditering) rus gekwalifiseerde professionele rekenmeesters toe as spesialiste in rekenaarouditering.
Die program bestaan uit ’n kursuswerkkomponent (verpligte maandelikse lesings op die Stellenboschkampus oor ’n tydperk van een jaar) en ’n navorsingskomponent (’n opdrag of artikel wat in ’n geakkrediteerde vaktydskrif gepubliseer kan word).
NAGRAADSE KWALIFIKASIES
MAGISTERGRADE