pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​

​​​​Program​​​
Departe​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

honneursPROGRAMME

​​​​Honneurs-Baccalaureus in die Lettere en Wysbegeerte (HonsBA)
HonsBA (Afrikaans en Nederlands)​
Afrikaans en Nederlands
​31 Aug 2025
31 Okt 2025​
HonsBA (Afrikatale)
Afrikatale
​30 Nov 2025
​30 Nov 2025
HonsBA (Algemene Taalwetenskap)
Algemene Taalwetenskap
30 Aug 2025
​30 Nov 2025
HonsBA (Antieke Kulture)
Antieke Studie
​31 Aug 2025​​
​​31 Okt 2025
HonsBA (Antieke Tale)
Antieke S​​tudie
31 Aug 2025
31 Okt 2025​
HonsBA (Chinees)
Moderne Vreemde Tale
​31 Aug 2025
30 Nov 2025​
HonsBA (Drama- en Teaterstudie
Drama​
​​31 Aug 2025
15 Okt 2025
​HonsBA (Duits)
​​Moderne Vreemde Tale
​​​31 Aug 2025​
​30 Nov 2025
HonsBA (Engels)
E​ngels
​​​​31 Aug 2025​​
31 Okt 2025​
HonsBA (Filosofie)
Filosofie​
​​​​​​31 Aug 2025
​30 Nov 2025​
​HonsBA (Frans)
​​Moderne Vreemde Tale
​31 Aug 2025
30 Nov 2025
HonsBA (Geografie en Omgewingstudie)
Geografi​e en Omgewingstudie
​31 Aug 2025
​​31 Okt 2025
​HonsBA (Geografiese Inligtingstelsels)
Geografi​e en Omgewingstudie
Nie aangebied vir 2026-inname nie
HonsBA (Geskiedenis)
Geskiedenis​
31 Aug 2025​
​​31 Aug 2025
HonsBA (Internasionale Studie)
​​Po​litieke Wetenskap
30 Sept 2025
​30 Sept 2025
HonsBA (Taalpraktyk) ​
Afrikaans en Nederlands
​31 Aug 2025
​31 Oct 2025
HonsBA (Joernalistiek)
Joernalistiek
​​31 Aug 2025
​31 Aug 2025
HonsBA (Politieke Wetenskap)
Politieke Wetenskap
​30 Sept 2025
​30 Sept 2025
HonsBA (Sielkunde)
Sielkunde
​31 Jul 2025
​31 Aug 2025
HonsBA (Sosiale Antropologie)
Sosiologie en Sosiale Antropologie
31 Aug 2025
​30 Nov 2025
HonsBA (Sosiologie)

Sosiologie en Sosiale Antropologie
​31 Aug 2025
30 Nov 2025
HonsBA (Vertaling)
Afrikaans en Nederlands
​31 Aug 2025
31 Oct 2025
​HonsBA (Visuele Kunste Illustrasie)
​​Visuele Kunste
​​21 Aug 2025
​21 Aug 2025
HonsBA (Visuele Studie)
​​Visuele Kunste
31 Aug 2025
31 Oct 2025
​​​​​​​​Honneurs-Baccalaureus in Informatika (HonsBInf)
HonsBInf (Informasiestelselbestuur)​
Inligtingswetenskap
​31 Aug 2025
​​​​30 Nov 2025
​​​​​​​​Honneurs-Baccalaureus in Musiek (HonsBMus)
HonsBMus
Musiek​
​31 Aug 2025
​​​30 Nov 2025


Aansoekproses