pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​SENTRUM VIR NAVORSING OOR EVALUASIE, WETENSKAP EN TEGNOLOGIE (senwet)

Die Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET) is op 1 Januarie 1995 as ’n navorsingsentrum in die US se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe tot stand gebring. Dit het in Januarie 2010 ’n akademiese departement in die Fakulteit geword.

As ’n navorsingsentrum, handel sy werk oor die breë gebiede van biblio- en wetenskapmetrie, navorsing oor kennisproduksie in die hoër onderwys, menslike hulpbronne op die gebied van wetenskap en tegnologie, navorsingsevaluering- en impakbeoordelingstudies, en die studie van wetenskaplikes se kommunikasiepatrone.​​​​

NAGRAADSE KWALIFIKASIES​​​​ 
​​  MAGISTERGRADE  DOKTORALEGRADE
Aansoekproses