-
Outeur: Stellenbosch University / Universiteit Stellenbosch
'n Nuwe Kaapse Wilgerboom op die voorste grasperk van die Wilgenhof-manskoshuis op die hoek van Ryneveld- en Victoriastraat op Stellenbosch simboliseer 'n nuwe begin in 'n opgeknapte koshuis.
-
Outeur: SU International
’n Afvaardiging van Universiteit Stellenbosch Internasionaal (Kirwan Adams en Sarah van der Westhuizen) het onlangs van 28 Junie tot 5 Julie 2025
-
Outeur: Corporate Communications and Marketing
Thabo Maibi het ‘n unieke kunsmatige intelligensie (KI) applikasie ontwikkel wat die werksaansoekproses outomatiseer.
-
Outeur: Supplied
Suid-Afrikaanse perspektiewe in Leipzig
-
Outeur: Ronél Beukes
Kleinsake-ondernemings, Groot Impak
-
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Anel Lewis]
Vyf merkwaardige Maties is onder News24 se 30 Jong Mandelas van 2025, 'n toekenning wat jong Suid-Afrikaners vereer wat die gees en waardes van oudpresident Nelson Mandela deur hulle leierskap, aktivisme en innovasie beliggaam.
-
Outeur: John Garry, Mark Tomlinson & Maria Lohan
Beskik kunsmatige intelligensie oor die vermoë om belangrike gesondheidsverwante navorsingsvrae met impak te identifiseer?
-
Outeur: Petro Mostert , Photo by Ignus Deryer
Terwyl die res van die Universiteit Stellenbosch (US) stilweg in ’n winterslaap gaan en ons studente 'n welverdiende vakansietyd geniet, is die span by SU Internasionaal (SUI) besiger as ooit om afgevaardigdes, studente en kandidate van regoor die wêreld
-
Outeur: Faculty of Science (media and communication)
'n Afvaardiging van Malawi se hoëronderwys- en mynbousektore het die Departement Aardwetenskappe en die Departemente Chemiese Ingenieurswese en Siviele Ingenieurswese besoek.
-
Outeur: Unit for International Credentialling (SU-UIC)
Stellenbosch Universiteit se Eenheid vir Internasionale Kreditering (SU-EIK) is trots om terug te kyk op ’n belangrike mylpaal in die bevordering van toeganklike internasionale onderwys op die kontinent.