Neem asseblief kennis van die Universiteit van Stellenbosch se Toelatingsbeleid en Voorwaardes en bepalings vir nuwe aansoeke.
Groot getalle voornemende studente doen aansoek vir ons programme en plekke is ongelukkig beperk. Al voldoen jy dus aan die minimumvereistes van 'n program, is dit nie 'n waarborg dat jy in die program van jou keuse 'n plek gaan kry nie. AgriWetenskappeEkonomies en Bestuurswetenskappe Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe- MBChB- Dieetkunde- Fisioterapie- Spraak-Taal Terapie- Arbeidsterapie - VerpleegkundeIngenieursweseLettere en Sosiale Wetenskappe NatuurwetenskappeOpvoedkunde (Grondslagfase)Opvoedkunde (Intermediêre Fase)RegsgeleerdheidTeologie