Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​​

​​​​​​Die Fakulteit Natuurwetenskappe verskaf 'n soliede grondslag in die basiese wetenskappe soos vereis word in die algemene wetenskaplike professies, sowel as vir professionele grade soos ingenieurswese, gesondheidswetenskappe en aktuariële wetenskappe. Weens die vinnig veranderende aard van die moderne werksomgewing, berei on sons studente voor met die nodige vaardighede vir die 21ste eeu. Dit word gedoen deur 'n kultuur van uitnemendheid in navorsing, gepaard met innovasie en entrepreneurskap. ​

Quick Links


Loopbane in die natuurwetenskappe