Klik gerus HIER om meer inligting te bekom oor die verskillende plaaslike en internasionale beursgeleenthede wat tans beskikbaar is vir voornemende en huidige nagraadse ingenieurstudente.
Klik gerus HIER om te luister na die aanbiedinge wat gemaak is tydens die Nagraadse Inligtingsessie, wat plaasgevind het op 18 Julie 2017.
Klik gerus HIER om na 'n PowerPoint aanbieding te loer aangaande internasionale studiegeleenthede vir nagraadse ingenieurstudente.
Universiteitstudie is duur en vereis goeie finansiële beplanning. Klik gerus HIER om meer inligting te bekom oor die verskillende kostes verbonde aan jou studie, ten einde vir jou toekoms te beplan.