Curriculum Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Wiskunde, Wetenskap & Tegnologie

​Visie

Die belangegroep strewe na akademiese uitmuntendheid in Wiskunde en Wetenskap Onderwys. 

Hierdie visie word deur die volgende waardes gedryf: 

  • Betrokkenheid 
  • Relevansie 
  • Akademiese integriteit 
  • Innoveer
  • Respek vir diversiteit


Missie

Die belangegroep wil die status en kwaliteit van die wyer vakgebied bevorder deur die volgende instellings toe te pas: 

  • Toegepaste navorsing 
  • Leerder-gesentreerde onderrig 
  • Effektiewe gemeenskapsinteraksie


Rasionaal 

Die rasionaal vir die bestaan van hierdie belangegroep is om gesamentlik te reflekteer, te beplan en tot die voordeel van die vakgebied, die Departement en die Fakulteit gedurig te onderhandel. 


Belangegroeplede

​Naam​​

​Telefoon​E-pos​Spesialiseringsterrein

Dr Nazeem Edwards

+27 21 808 2291

faaiz@sun.ac.za​​

​Fisiese Wetenskap, Natuurwetenskappe en Tegnologie, Onderrig en Leer​

Dr Marie Louise Botha

​+27 21 808 2293

lbot@sun.ac.za

​Lewenswetenskap, Natuurwetenskappe en Tegnologie, Onderrig en Leer​​​

Prof Anass Bayaga


abayaga@sun.ac.za


Ms Gula

Dr Krystle Ontong


kryst​le@sun.ac.za

​​Wiskunde ​

 

​Taalondersteuning vir vakterme

Die Fakulteit ondersteun jou in die gebruik van akademiese taal en vaktaal met behulp van MobiLex, ’n vakwoordeboek met betekenisse van terme wat jy in jou voorgraadse studies gebruik. Daar is ook vertalings van terme en betekenisse in Afrikaans, Engels en isiXhosa, opgestel deur dosente in die Departement Kurrikulumstudies. Laai die MobiLexapp op jou selfoon af of soek dit op jou rekenaar of tablet by​ http://www0.sun.ac.za/mobilex/​