Economic and Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsing

​​​​​​Die navorsing in die Fakulteit is daarop gemik om nuwe kennis van kernbestuursdissiplines te ontsluit en praktiese toepassings te genereer wat deur beleidmakers, die sake- en nywerheidsektore gebruik kan word. Interdissiplinêre samewerking, beide in die Fakulteit en dwarsdeur die Universiteit, is van besondere belang.

Die Fakulteit is trots:​

Navorsers word op verskeie maniere ondersteun. Aan fakulteitskant word hierdie steun deur die Visedekaan (Navorsing) en die navorsingskomitee gekoördineer, terwyl universiteitsteun via die Afdeling Navorsingsontwikkeling, die Biblioteek- en Inligtingsdiens, en die Nagraadse Kantoor gekanaliseer word.

Vir inligting oor die verskillende vlakke van finansiёle en ander navorsingsondersteuning wat beskikbaar is, kliek asb hier.