13463 – 978 (360)
PhD (Geskiedenis)
Spesifieke Toelatingsvereistes
M-graad in Geskiedenis of verwante vakgebied wat met 65% geslaag is.
Programstruktuur
Aard van program
Die program behels die skryf van ʼn proefskrif wat die resultate van selfstandige en oorspronklike navorsing oor ʼn navorsingsprobleem bevat.
Verpligte module
13463: Geskiedenis 978(360)
Assessering en Eksaminering
Die skryf van ʼn proefskrif en ʼn mondelinge eksamen. Die proefskrif word na voltooiing deur eksaminatore volgens die US se voorgeskrewe prosedures en standaarde beoordeel.
Navrae
Programkoördineerder: Prof. Sandra Swart
Tel: 021 808 2390 E-pos:
sss@sun.ac.za