Semester 1
13463 - Ges 318 (24)
Geskiedenis van die 20ste eeu: ‘n globale perspektief (4L)
Politieke, omgewings en sosiale perspektiewe op 'n seleksie van temas uit die 20ste eeu insluitende:
-
Globale sosiale, omgewings, ekonomiese, demografiese en politieke verskuiwings en kulturele verandering: godsdiens, geslag en klas
-
Verandering in die burgerlike samelewing, opvoeding en onderwys, die kunste en wetenskap in die lang 20ste eeu
Historiografie en historiese metodologie: 'n basiese verkenning
Koloniale bevryding en nasiebou in die 20ste eeu
13463 - Ges 348 (24)
Suid-Afrika in die 20ste Eeu (4L)
- Perspektiewe op die Anglo-Boereoorlog/ Suid-Afrikaanse Oorlog
- Welvaart en armoede as standhoudende faktore in 20ste-eeuse Suid-Afrika
- Kulturele en politieke dimensies in die opkoms en verval van Afrikaner-nasionalisme
- Perspektiewe op apartheid
- Die groei en dinamika van swart politieke organisasies, en die magsoorname in 1994
- Vroue en verandering in die Suid-Afrikaanse samelewingsorde
- Amerikaanse kultuurbeïnvloeding op blanke en swart Suid-Afrika in historiese perspektief