Antieke Studie Facebookblad
Besoek die
Antieke Studie Facebookblad vir die jongste nuus.
Toere
Iter Adriaticum (24 September - 10 Oktober 2020)
Die toer beoog om van die tipiese kenmerke van elke Balkan land waarna ons reis te verken wat ons in 'n beter posisie plaas om te begryp hoe dit sou wees om vandag in daardie lande te lewe. En, soos altyd, ondersoek ons ook wat van die lang geskiedenis van beskawing in daardie deel van die wêreld oorgebly het. Die toer sal ook op die besonder skilderagtige landskap fokus wat skouspelagtig in die vroeë herfs behoort te wees.
Toerprogram
Seagull Tours Verwelkomingsbrief
Besprekingsvorm
Kontak asseblief Dr Sjarlene Thom vir meer inligting.
Lesings en seminare
Navorsingseminaar [Weens COVID-19 is die navorsingseminare tot verdere kennisgewing uitgestel.]
Konferensies