Oor ons kortkursusse
Die Departement Afrikaans
en Nederlands bied verskeie kredietdraende nagraadse kortkursusse binne
die terrein van taalpraktyk en taalverwerwing aan. Hierdie kursusse strek
elk oor een akademiese semester, en word aangebied as afstandsonderrig,
maar wel met twee verpligte kontaksessies per semester op die Stellebosch-kampus.
Die kursusse is dus
veral geskik vir diegene wat verdere vaardighede wil verwerf, maar nie
voltyds nagraads kan studeer nie. Kortkursusstudente wat alle asseserings suksesvol voltooi sal ’n bevoegdheidsertifikaat van die Universiteit Stellenbosch ontvang.
Nederlands voor beginners (online zelfstudiepakket)
| Akademiese redigering
|
April 2025 tot Junie 2025 & Augustus 2025 tot Oktober 2025 &
| Kortkursus: September 2025 Semesterkursus: September 2025 tot Maart 2026
|
Aangebied deur Sabien van Craenendonck
| Aangebied deur Dr Amanda Marais & Maret Blom de Wet
|
As jy enige vrae oor ons kortkursusaanbod het, kontak gerus vir me Maret Blom de Wet. Andersins kan jy die Universiteit se kortkursusblad besoek deur HIER te klik.