
Die Instituut vir Wynbiotegnologie – deel van die Departement Wingerd- en Wynkunde – is in 1995 aan die Universiteit Stellenbosch gevestig. Die IWBT is 'n internasionaal erkende nagraadse opleidings- en navorsingsinstituut wat visioenêre opleiding en innoverende navorsing bied om die Suid-Afrikaanse wyn- en wingerdbedrywe te onderskraag.
Die IWBT se navorsingsprogram handhaaf 'n globaal-unieke, geïntegreerde en multidissiplinêre benadering en kombineer voorpunt-, hoë-deurvloei en stelselgebaseerde benaderings, afkomstig van die kernwetenskappe van biologie en chemie, met die tradisionele wynwetenskappe wingerd- en wynkunde. Van die temas behels wingerdstok-ekofisiologie en molekulêre biologie; mikrobiese diversiteit, fisiologie en molekulêre biologie; analitiese chemie en berekeningsbiologie.
'n Akademiese bestuurspan staan aan die hoof van die IWBT en bykomende personeel bestaan uit deeltydse buitengewone akademici, ná-doktorale navorsers, sowel as tegniese, administratiewe en ander ondersteuningspersoneel.
Die IWBT is in die JH Neethling-gebou geleë en beskik oor verskeie moderne en ten volle toegeruste molekulêre en chemiese navorsingslaboratoria. Daar is ook 'n kweekhuis vir transgeniese, wingerdplante en 'n eksperimentele kelder. Die gebou huisves voorts die Sentrale Analitiese GC-MC-fasiliteit van die Universiteit Stellenbosch. Benewens lesingsale en konferensiekamers, trek studente en navorsers ook voordeel uit toegewysde studie-areas en skootrekenaars is op versoek beskikbaar aan studente.
Instituut vir Wynbiotegnologie (IWBT)
Fakulteit AgriWetenskappe
Privaatsak X1, 7602 Matieland, Suid-Afrika
Personeel
Akademies
Name | Tel. | Email | Focus area |
Prof Florian Bauer | 021 808 4346 | fb2@sun.ac.za | Yeast Molecular and Cellular Biology |
Prof Benoit Divol | 021 808 3141 | divol@sun.ac.za | Wine Microbiology |
Prof Maret du Toit | 021 808 3772 | mdt@sun.ac.za | Wine Microbiology and Biopreservation, Chairperson |
Dr John Moore | 021 808 2733 | moorejp@sun.ac.za | Grapevine Biochemistry, Metabolomics |
Dr Hélène Nieuwoudt | 021 808 2748 | hhn@sun.ac.za | Spectroscopy |
Dr Evodia Setati | 021 808 9203 | setati@sun | Wine Microbiology |
Prof Melané Vivier | 021 808 3773 | mav@sun.ac.za | Grapevine Molecular and Cellular Biology |
Dr Philip Young | 021 808 9204 | pryoung@sun.ac.za | Grapevine Molecular Physiology, Biotechnology |
Tegniese personeel
Administratiewe- en Finansiële personeel
Name | Tel. | Email | Designation |
Stephany Baard | 021 808 3797 | sb2@sun.ac.za | General DVO-IWBT enquiries |
Lorette de Villiers
| 021 808 3770
| lorette@sun.ac.za | Postgraduate administration
|
Assistente
Name | Tel. | Email | Designation |
Egon Februarie | 021 808 3770 | efebs@sun.ac.za | Maintenance Coordinator & cleaning tasks at JH Neethling Building |
Tania Jansen | 021 808 3770 | jansen@sun.ac.za | Cleaning & catering tasks at JH Neethling Building |
Judy Williams | 021 808 4545 | jpoole@sun.ac.za | Cleaning & catering tasks at Paul vd Bijl Building |