GASTEVERBLYF
Die Universiteit besit gastewoonstelle wat ideaal op kampus geleë is. Dit is beskikbaar aan onder meer akademici (plaaslik sowel as internasionaal), seminaar-, kongres-, werkswinkel- en/of kort kursusgangers, sowel as ouers en besoekers gedurende gradeplegtighede. Zenobia Davids by 021 808 9568 of e-pos:
zenobiadavids@sun.ac.za