Fakulteite
My.Sun
A - Z
Datums
Loopbane @ US
Kontak Ons
Welkom by
Universiteit Stellenbosch
English
Twitter
Facebook
YouTube
It looks like your browser does not have JavaScript enabled. Please turn on JavaScript and try again.
Meeste Gesoek
Rektor & Visekanselier
COVID-19
Doen Aansoek
Beurse en Lenings
Studiegelde
Studente Akkommodasie
My.Sun
Datums
Parkering
Jaarboeke
Nuus en Gebeure
Gradeplegtighede
Kampus Kaarte
Etiek-hulplyn
Tuis
Skakel Met Ons
Alumni-Hubs
Konvokasie
Skenk aan US
My Profiel
Nuus
Volg ons Multimedia
Matieland
Gallery
Kontak Ons
Personeel
About
AfricaSU
Alumni
Currently selected
Skakel Met Ons
Skenk
My Profiel
News
Kontak Ons
Meer Oor
Our Priorities
US Beursfonds
OAKS
Finalejaars 1 2 Give programme
Res vs Res
Gee aan my Fakulteit
Ondersteun 'n Koshuis
Gee aan 'n Vereniging
Gee aan 'n Sportklub
Ander maniere om te skenk
Korporatiewe Skenkings
Gebeure
Kennisgewings
Campus Health
CIRCoRe
Community Interaction
Community Interaction & Personnel
Confucius Institute
Corporate Marketing
CSS Styling test site
Data Science and Computational Thinking
DataScience
Donors
End Rape Culture
Entities
Fakulteite
Finance
All Site Content
#ShapeTheFuture
By die Universiteit Stellenbosch glo ons daarin om te belê in die volgende generasie en wil ons graag toegang tot hoë-gehalte onderwys vir diegene wat in die verlede uitgesluit is, verbeter. Ons werk hard daaraan om potensiaal te ontgin en Suid-Afrika se toekomstige dokters, ingenieurs en rekenmeesters te kweek. Hoe doen ons dit?
Twee van ons universiteitsvoorbereidingsprogramme - SciMathUS en Hope@Maties - fokus op die voorbereiding van talentvolle en verdienstelike studente vir universiteitstudie. Ongelukkig, wanneer die tyd vir hierdie studente aanbreek om 'n hoër onderwys instelling te betree, het hulle dikwels nie die finansiële middele om voort te gaan op hul pad van sukses nie.
Jou ondersteuning
Ons het jou hulp nodig om die finansiële struikelblokke wat hul toegang tot hoër onderwys belemmer uit die weg te ruim. Slegs met finansiële ondersteuning in die vorm van beurse sal hierdie studente die beste kans gegun word om hul volle potensiaal te bereik en die geleentheid kry om eendag ʼn betekenisvolle bydrae tot die samelewing te maak.
Kontak ons gerus om uit te vind hoe jou organisasie se beurssteun en/of benutting van die nuwe geleenthede in die gewysigde goeiepraktykkodes vir breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging (“BBBEE”) ons land se volgende geslag leiers, entrepreneurs en tegniese kenners kan help ontwikkel.
Kontakpersoon: Sonia Schoeman op 021 808 2830 of stuur 'n e-pos na
development@sun.ac.za
.
Hope@Maties
is 'n eerste geleentheid voorbereidingsprogram.
SciMathUS
is 'n tweede geleentheid voorbereidingsprogram.
Wil jy graag 'n
skenking
maak? Jou ondersteuning maak 'n verskil.
Gebeure
Kennisgewings
Meer toekomstige gebeure volg binnekort
Vertoon alles ›
Geen kennisgewings om te vertoon. Verwys na
Kennisgewings
op US tuisblad.
Vertoon alles ›
Twitter
Tweets by @StellenboschUni