Die US neem deel aan die volgende rangordelyste: Klik hier
- Times Higher Education World University Rankings (THE)
-
THE Emerging Economies Rankings
-
Academic Ranking of World Universities (ARWU), ook bekend as
Shanghai Rankings
-
Clarivate Analytics, voorheen bekend as
Thomson Reuters
-
THE Impact rankings for SDGs (from 2023)
Kliek
hier vir meer inligting oor rangordes op IOB se SharePoint paneelbord

| 
|
Ander rangordelyste soos die
QS-wêrelduniversiteitsranglys (QS WUR),
QS BRICS-universiteitsrangordelys (QS BRICS) en
CWTS Leiden-rangordelys (CWTS Leiden) beoordeel ook jaarliks die US, hoewel ons nie aan die proses deelneem nie. Hierdie rangordelyste word gebaseer op opnames, navorsingsdatabasisse en ander openbare data wat nie deur die US self voorsien word nie.