Institusionele Data
Statutêre Verslae
Die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur is verantwoordelik vir die inhandiging van die volgende verslae aan die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), sowel as ander statutêre liggame:
- HEMIS-personeelstatistieke
- HEMIS- nadoktorale statistieke
- HEMIS-studentestatistieke
- AIMS-statistieke
- Statistieke oor kliniese opleidingstoekennings
- Statistieke oor bepaalde ministeriële teikens
- Statistieke oor verlengde graadprogramme (VGP's)
- Statistieke oor onderwysinskrywing, opleiding en graduandi
- Navorsing-en-ontwikkelingsvraelys
Navrae:
Mr Leon Eygelaar
le@sun.ac.za
+27 21 808 4524