|
| |
| EERSTE SEMESTER |
| Aanvang van eerste kwartaal (aanvang van klasse vir alle studente) |
Maandag 6 Februarie |
| Klasse vir die eerste kwartaal eindig |
Vrydag 23 Maart |
| |
| Aanvang van die tweede kwartaal |
Maandag 26 Maart |
| |
| Gradeplegtighede |
26 - 29 Maart |
| |
| Reses |
31 Maart - 9 April |
| |
|
| Klasse vir tweede kwartaal (eerste semester) eindig |
Vrydag 18 Mei |
| |
| Junie-eksamen (1e geleentheid) begin |
Dinsdag 22 Mei |
| Junie-eksamen (1e geleentheid) eindig |
Maandag 11 Junie |
| |
| Junie-eksamen (2e geleentheid) begin |
Dinsdag 12 Junie |
| Junie-eksamen (2e geleentheid) eindig |
Vrydag 29 Junie |
| |
| Eerste semester eindig |
Vrydag 29 Junie |
| |
| TWEEDE SEMESTER |
| Aanvang van die derde kwartaal |
Maandag 23 Julie |
| Klasse vir die derde kwartaal eindig |
Vrydag 7 September |
| |
| Reses |
8 - 16 September |
| |
| Aanvang van die vierde kwartaal |
Maandag 17 September |
| Klasse vir vierde kwartaal (tweede semester) eindig |
Vrydag 26 Oktober |
| |
| Nov-eksamen (1e geleentheid) begin |
Dinsdag 30 Oktober |
| Nov-eksamen (1e geleentheid) eindig |
Woensdag 21 November |
| |
| Nov-eksamen (2e geleentheid) begin |
Donderdag 22 November |
| Nov-eksamen (2e geleentheid) eindig |
Saterdag 8 Desember |
| |
| Gradeplegtighede |
10 -
14 Desember |
| |
| Tweede semester eindig |
Vrydag 14 Desember |