|
Studente kan die lang toue vermy deur hulleself te registreer vanaf 3 Januarie 2012.
Enige rekenaar wat internettoegang het (www.mymaties.com), is voldoende. Vir studente wat nie toegang tot ’n rekenaar het nie, word daar spesiaal ’n rekenaarlokaal op die Stellenboschkampus vir die doel beskikbaar gestel.
Lees meer hieroor in die onderstaande PDF dokumente:
Seniors e-registrasie 2012
Eerstejaars e-registrasie 2012
Seniors registrasie 2012
Eerstejaars registrasie 2012
Geen gebruikersnaam / geen wagwoord / wagwoord vergeet
Indien u 'n student is, wat nog nie vir portaal/netwerk toegang geregistreer het, en dus nie oor 'n gebruikersnaam en wagwoord beskik nie OF as jy jou wagwoord vergeet het, stuur e-pos aan portalhelp@sun.ac.za.
In jou boodskap meld asb jou naam, UT nommer en na watter portaal/diens u toegang verlang.
Studente wat hulle wagwoorde vergeet het kan ook gaan na klik hier om self 'n nuwe wagwoord te kry. |