|
Studente kan die lang toue vermy deur hulleself te registreer vanaf 12 - 21 Januarie 2010.
Enige rekenaar wat internettoegang het (www.mymaties.com), is voldoende. Vir studente wat nie toegang tot ’n rekenaar het nie, word daar spesiaal ’n rekenaarlokaal op die Stellenboschkampus vir die doel beskikbaar gestel.
Lees meer hieroor in die onderstaande PDF dokumente:
Seniors e-registrasie 2010 (.pdf)
Eerstejaars e-registrasie 2010 (.pdf)
Seniors registrasie 2010 (.pdf)
Eerstejaars registrasie 2010 (.pdf)
Geen gebruikersnaam / geen wagwoord / wagwoord vergeet
Indien u 'n student is, wat nog nie vir portaal/netwerk toegang geregistreer het, en dus nie oor 'n gebruikersnaam en wagwoord beskik nie OF as jy jou wagwoord vergeet het, stuur e-pos aan portalhelp@sun.ac.za. In jou boodskap meld asb jou naam, UT nommer en na watter portaal/diens u toegang verlang.
Studente wat hulle wagwoorde vergeet het kan ook gaan na www.sun.ac.za/useradm om self 'n nuwe wagwoord te kry.
|