|
In hierdie multi-dimensionele bestuursomgewing word belangrike ondersteuningsdienste soos finansiële beplanning en bestuur, die bedryf van institusionele inligtingstelsels, die skep van tegnologie-gesteunde alternatiewe toegangsroetes tot nagraadse studie aan die Universiteit, die uitbreiding en instandhouding van fisiese fasiliteite en beskermingsdienste, die formele bestuur van projekte, sowel as die bestuur van die kommersialisering van intellektuele eiendom sinvol tot voordeel van die Universiteit saamgetrek. Volhoubaarheid lê die funksionering en ondersteunende dienste van al die afdelings ten grondslag. |

Uitvoerende Direkteur: Bedryf en Finansies
|
Die ses afdelings wat aan die Uitvoerende Direkteur: Bedryf & Finansies rapporteer, nl. Fasiliteitsbestuur, Informasietegnologie, Interaktiewe Telematiese Dienste, InnovUS, ProjektUS en Finansies, speel elkeen op ‘n unieke manier ‘n belangrike rol in die skepping en instandhouding van 'n geïntegreerde en naatlose dwarsleggende ondersteuningsomgewing, universiteitswyd, wat vir die realisering van die Universiteit se strategiese strewes bevorderlik is. |
| |
Kontak ons:
Prof Leopoldt van Huyssteen
Uitvoerende Direkteur: Bedryf & Finansies
Tel: 021 808-2600
Faks: 021 808-3714 |
| |
Persoonlike Assistent:
Mariëtte Hanekom
Tel: 021 808-2601
Faks: 021 808-3714 |
| |
Fasiliteitsbestuur
Hoofdirekteur: Mnr Chris Munnik
Tel: 021 808-3918 |
|
 |
| |
Finansies
Hoofdirekteur: Mnr Manie Lombard
Tel: 021 808-4517
Tel: 021 808-4913 |
|
 |
| |
Informasietegnologie
Senior Direkteur: Mnr Helmi Dreijer
Tel: 021 808-4246 |
|
 |
| |
InnovUS
Direkteur: Me Anita Nel
Tel: 021 808-3079 |
|
 |
| |
Telematiese Dienste
Direkteur: Dr Antoinette van der Merwe
Tel: 021 808-3077 |
|
 |
| |
PROJEKtUS
Direkteur: Dr Barbara Pool
Tel: 021 808-3080 |
|
 |
| |