Navorsing behoort sosiale geregtigheid, menswaardigheid te bevorder
Navorsing, veral sosiaal-wetenskaplike studies, moet daarop gemik wees om sosiale geregtigheid en menswaardigheid te bevorder.
Só het prof Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel vir Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US) gesê by die derde Stellenbosch Forum-lesing van 2019 by die US Museum. Die titel van haar aanbieding was Making the Invisible Visible: Rethinking Reflexivity in Research.
Lees meer hier
|