Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Sign In

Client Service Centre \ Klientedienssentrum - Fides Claassens - 0219389670

Experience

Service needs improvement\Diens moet verbeter

Experience Details

​Klientediens toonbank kom nie terug op navrae.  Ek het op 12 September al vir Ricardo Steyn gevra om vir my iets aan te stuur en dis nou 'n maand later.  Versoeke met navrae oor kraamverlof word nie geantwoord nie.  Indien hulle nog werk aan die saak, kan hulle ten minste net bevestig dat hulle die versoek ontvang het, maar geen terugvoer word gegee nie.  As die diens aan ons eie Afdeling se mense so is, is ek regtig bekommerd oor die diens na buite. 

HR Contact

Klientedienstoonbank

Respondent's Name

Fides Claassens

Respondent's Contact Number

0219389670

Is SU Employee?

Yes

Feedback Classification

Client Service Centre \ Klientedienssentrum
Attachments
Created at 10/10/2017 13:21 by  
Last modified at 11/27/2017 19:12 by Workflow on behalf of Robertson, NA, Mnr <nathanr_admin@sun.ac.za>