Mej. Charné Pool het my flink gehelp en die nodige vorm aangestuur om my probleem met uitbetaling van verlof na 60 op die stelsel op te los en het ook vinnig die vorm verwerk.