Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Sign In

Experience

Good service rendered\Goeie diens gelewer

Experience Details

​Ek het gevra dat KDS 'n persoon se verloftransaksie laai en verkeerde UT no deurgegee. Monique het egter die verlof teen die regte persoon se rekord gelaai wat beteken sy moes die hele epos deurgelees het om die regte persoon te kon opspoor. Sy het glad nie terug gekom om dit met my te bevestig nie, net laat weet dat die verlof nou gelaai is. Dankie Monique!

HR Contact

Monique Muller-Adams

Respondent's Name

Mandy

Respondent's Contact Number

x2751

Is SU Employee?

Yes

Feedback Classification

Client Service Centre \ Klientedienssentrum
Attachments
Created at 11/7/2017 15:31 by  
Last modified at 11/7/2017 15:31 by