Stellenbosch University
Welcome to Stellenbosch University
US Woordfees-programboekie
Author: US Woordfees
Published: 17/02/2016

​​Was dit 'n gesukkel om vanjaar 'n US Woordfees-programboekie in die hande te kry? 

Maak gebruik van ons spesiale aanbod en wees een van die eerste mense om die programboekie vir 2017 te ontvang. 

1. Gee jou naam, posadres en kontakbesonderhede in by die US Woordfees Computicket-kantoor (Ryneveldstraat 37, Stellenbosch) 
2. Bevestig jou bespreking deur R30 te betaal.
3. Die US Woordfees-programboekie vir 2017 sal kort ná die programbekendstelling (reeds in November 2016) by jou afgelewer word.