Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

B in Arbeidsterapie en B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie

Verwelkomingsprogram​​

Studente in die programme B in Arbeidsterapie & B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie volg saam met hul ouers die program op die oggend van 25 Januarie op die Tygerberg-kampus van 08:30 – 11:00. Daarna volg hierdie studente die program van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe op die Stellenbosch-kampus. 

​Vervoer vanaf Stellenbosch en terug, is vir dié studente en ouers beskikbaar. (Vir meer besonderhede oor registrasie, raadpleeg asseblief die brief hieroor wat nog afsonderlik aan jou gestuur sal word.)​