Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Biblioteekoriëntering

BIBLIOTEEK- EN INLIGTINGSDIENS

__________________________________________________________________________________________________________​

Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied 'n oriënteringsprogram in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en takbiblioteke aan. Die program in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek (nr 4 op die kaart) vind op, 29 en 30 Januarie plaas. Rondleidings word in fakulteitsverband gereël. Die doel van die program is om nuwelingstudente vertroud te maak met die dienste en fasiliteite van die biblioteek. Fakulteitsprogramme dui die datum en tyd van biblioteekbesoeke aan. Deelnemers aan die oriënteringsprogram kan ook opwindende pryse losslaan.

Meer besonderhede hieroor is beskikbaar in die volledige program wat studente in Januarie ontvang.

Buiten die Universiteit Stellenbosch biblioteek, word oriënteringsprogramme ook by die volgende takbiblioteke aangebied: Teologie; Musiek; Ingenieurs & Bosbou; Geneeskunde en Gesondheidsweten​skappe sowel as die Bellvillepark-kampusbiblioteek. Die oriënteringsprogram word in die daaropvolgende week met individuele opleiding genaamd GetSmart@URLibrary opgevolg.

Ons nooi graag alle ouers van eerstejaarstudente om die Universiteit Stellenbosch Biblioteek tydens verwelkoming te besoek. Kom kyk na die fasiliteite en dienste wat aan Matiestudente beskikbaar is. Besoek ons wêreldklas Africana versameling, Leersentrum en E-klaskamer. Die biblioteek is verbind tot die ondersteuning van die akademiese sukses van studente. Ons E-versameling sluit alle onderwerpe in, beide plaaslik en internasionaal.

Biblioteekoriëntering / Library Orientation for new students 2018

Maandag / Monday 29 January

Tyd / TimeFakulteit / FacultyIndeling / Grouping
08:30-09:00

Ekon & Bestuurswet /

Econ & Management Sciences

Groep 1 / Group 1 (vanne / surnames A-F)
09:00-09:30

Ekon & Bestuurswet /

Econ & Management Sciences

Groep 2 / Group 2 (vanne / surnames G-L)
09:30-10:00Teologie/ TheologyAlmal / All
10:00-10:30

Ekon & Bestuurswet /

Econ & Management Sciences

Groep 3 / Group 3 (vanne / surnames M-P)
10:30-11:00

Ekon & Bestuurswet/

Econ & Management Sciences

Groep 4 / Group 4 (vanne / surnames R-Z)
14:00-14:30

Let & Sosiale Wet /

Arts & Social Sciences

BA in Taal en Kultuur / BA in Language and Culture

BA in Sportwetenskappe / BA in Sport Science

14:30-15:00

Let & Sosiale Wet /

Arts & Social Sciences

BA in Internasionale Studie / BA in International Studies

BA in Drama en Teaterstudie /BA in Drama and Theatre Studies

15:00-15:30

Let & Sosiale Wet /

Arts & Social Sciences

BA in Sosiale Dinamika / BA in Social Dynamics

B in Maatskaplike Werk / B in Social Work

BA in Waarde- en Beleidstudie / BA in Value and Policy Studies

15:30-16:00

Let & Sosiale Wet /

Arts & Social Sciences

BA in Kunste / BA in Visual Arts

BA in Ontwikkeling en Omgewing / BA in Development and Environment

BA in Politieke, Filosofiese en Ekonomiese Studies / BA in Political, Philosophical and Economic Studies

16:00-16:30

Let & Sosiale Wet /

Arts & Social Sciences

BMus

BA in Musiek / BA in Music

BA Sosio- Informatika / BA in Socio-Informatics

BA Menslike Hulpbronbestuur / BA in Human Resource Management

B Spraak-, Taal- en Gehoorterapie / B in Speech-, Language and Hearing Therapy

B Arbeidsterapie / B Occupational Therapy

16:30-17:00

Let & Sosiale Wet /

Arts & Social Sciences

BA in Geesteswetenskappe / BA in Humanities

 


Biblioteekoriëntering / Library Orientation for new students 2018

Dinsdag / Tuesday 30 January

Tyd / TimeFakulteit / FacultyIndeling / Grouping
08:00-09:00Natuurwetenskappe / Natural SciencesVanne / surnames F-K
09:00-10:00Natuurwetenskappe / Natural SciencesVanne / surnames L-Q
10:00-10:30Opvoedkunde / EducationVanne / surnames A-E
10:40-11:10Opvoedkunde / EducationVanne / surnames F-K
10:00-11:00Natuurwetenskappe / Natural SciencesVanne / surnames A-E
11:00-12:00Natuurwetenskappe / Natural SciencesVanne / surnames R-Z
11:15-11:45Opvoedkunde / EducationVanne / surnames L-R
11:50-12:20Opvoedkunde / EducationVanne / surnames S-Z
14:00-15:00AgriWetenskappe / AgriSciencesVanne / surnames A-L
14:00-15:00Regte / LawLLB & BRek LLB / LLB & BAcc LLB
15:00-16:00AgriWetenskappe / AgriSciencesVanne / surnames M-Z
15:00-16:00Regte / LawBA (Regsgeleerdheid / Law) & BCom (Regsgeleerdheid / Law)