​​REKENAARS OP KAMPUS

​Jy kan jou eie rekenaar aan die Universiteit se kampusnetwerk koppel, onderworpe aan sekere voorwaardes.  Vir alle rekenaar- en IT-verwante inligting vir studente, besoek asseblief ons webwerf of stuur 'n e-pos aan ithub@sun.ac.za.  Om lang toue te vermy, is da​ar ook 'n self-registrasie-proses vir alle privaatrekenaars.