Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe - Verwelkomingsprogram

​VERPLIGTE INLIGTINGSESSIE - VRYDAG 26 JANUARIE

​____________________________________________________________​__________________________​​____________________​

Verpligte sessie vir alle voornemende studente met matriekgemiddeldes van tussen 60% en 64,9%.

  • Die sessie sal gebruik word om inligting oor te dra met betrekking tot die verpligte Verlengde Graadprogram (VGP) vir kandidate wie se Graad 12 gemiddeldes tussen 60% en 64,9% is.
  • Hierdie sessie vind juis voor registrasie plaas sodat studente behoorlike advies kan kry en vir die regte programme of modules in ooreenstemming met die Jaarboekregulasies geregistreer kan word.

Tyd                  09:30 – 12:00

Plek                 Lokaal 230, Lettere-gebou (nr 71 op die kaart)

Navrae           Anita Jonker, tel 021 808 2081

                        Taryn Bernard, tel 021 808 2146

                        Shona Lombard, tel 021 808 2513​


Kliek HIER​ ​om die volledige Lettere en Sosiale Wetenskappeprogram af te laai​