Telematic Services
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse Programme

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Die US se model vir baie van sy nagraadse programme is gebaseer op ’n vermengde leer benadering wat die kombinasie van fisiese en virtuele leerruimtes wat die suksesvolle verwerkliking van programdoelwitte ondersteun, integreer.

 
Lees meer >
Voornemende Studente

Studente kan aanlyn aansoek doen deur op die Nagraadse webblad op die aanlyn aansoekskakel (online applications) te kliek.

 
Lees meer >
Bestel DVD's

Al die uitsendings van Telematiese Dienste word opgeneem en in ’n argief geplaas. Kopieë van hierdie uitsendings kan deur studente gekoop word wat nie ’n uitsending kon bywoon nie.

 
Bestel hier >

Eksameninligting

Daar word van die studente verwag om hulle Telematiese eksamens in vooraf goedgekeurde eksamenlokale wat aan die begin van die akademiese jaar aan hulle toegewys word, af te lê.

 
Lees meer >
Algemene Vrae

Vrae wat gereeld oor Telematiese Dienste voorkom, asook nuttige inligting.

 
Lees meer >
Biblioteek

Die Universiteit Stellenbosch verskaf ’n verskeidenheid dienste in sy gehalte- nagraadse onderwysprogramme. Besoek die webblad van die Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens vir meer inligting...

 
Lees meer >